Donderdagmiddag Random Gevaaalikhede
Donderdag. Vir my voel dit al asof die week te lank is vanaf Dinsdag en nou is ons gelukkig hier op Donderdag, Random Gevaaalikhede-dag. Skielik voel dit nie meer soos so moerse probleem nie,...
Donderdag. Vir my voel dit al asof die week te lank is vanaf Dinsdag en nou is ons gelukkig hier op Donderdag, Random Gevaaalikhede-dag. Skielik voel dit nie meer soos so moerse probleem nie,...
Kleef die naweek nog aan jou ook? Soos een van daardie pikkewyne wat in ‘n oliestorting was, dit drup van jou af. Dit is ‘n kombinasie van lui, babbelas, ontrekking en skok wat jou...
Amper soos ‘n random chat met Jack Parow. Eintlik glad nie soos dit nie. Ek moes net ‘n manier kry om ‘n link in te sit na die nuutste gevaaalik.comedy Podcast episode ‘n chat...
Ek het die naweek vir die eerste keer in ‘n baie lang tyd Fokofpolisiekar live gesien by die Injustice 2 Championships Finals, by Weiveld. Ek het dit gemis, nie net live musiek nie, maar...
Ek sê dit al sedert 2017: Podcasts en audio is the way of the future. Dink daaroor, as jy iets Google kry jy ‘n klomp text, maar deesdae can jy Google Voice Search en...
Hoe gaan dit met jou week sover? Ek weet dit voel asof jy aslweer ‘n naweek kort, en daarom dink ek dit is goed dat jy ‘n vinnige breuk vat om die Random Gevaaalikhede...
Bietjie Random Gevaaalikhede vermaak vir jou, net as jy miskien eerder bietjie wil lag. Ek self kan doen met so bietjie lag. Maak seker om aan te hou jou Random Gevaaalikhede stuur na gevaaalikdotcom@gmail.com....
Ek praat meer met myself hier. Tyd om weer in die groove te kom. Dankie vir die van julle wat help deur foto’s te email (sommer van jou smartphone af) na gevaaalikdotocom@gmail.com. Ek waardeer...
Na gister se Chad Kroeger nuus was ek niks meer lus vir die internet nie. Dus het ek besluit om eerder die eerste Random Gevaaalikhede van die week vir julle te drop op Dinsdag....
Die PK waarvan ek praat is hier onder, kyk uit vir die video. Dit is nou vir jou ‘n PK. Anders as dit is daar ‘n spul ander content wat die week op gevaaalik.com...
Smile bra, dit kon veel erger gewees het. Ek wil nou uitfreak omdat iemand my email ignore, en ek haat admin. Ek het besluit om eerder ‘n Random Gevaaalikhede te post en nie die...
Die Random Gevaaalikhede is die begin van baie mense se week. Dit is nou die wat ingelig genoeg is dat hulle weet van gevaaalik.com. Mense soos jy, ‘n ou wat net eendag uit die...