Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Donderdagmiddag Random Gevaaalikhede

Donderdag. Vir my voel dit al asof die week te lank is vanaf Dinsdag en nou is ons gelukkig hier op Donderdag, Random Gevaaalikhede-dag. Skielik voel dit nie meer soos so moerse probleem nie, want more is Vrydag. Dankie Captain Obvious. Soms voel dit net of ek vergeet.

Onthou om seker te maak jy kry die gevaaalik Nuusbrief elke Vrydag.

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Die gevaaalik Currie Cup 2017 Pool is up en running. Wenner overall kry ‘n gevaaalik T-shirt en Randella Beursie. Plus, ander pryse oppad. Sluit aan by die gevaaalik Superbru Pool.

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *