Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

WAT dink jy? Random Gevaaalikhede

Ek sê dit al sedert 2017: Podcasts en audio is the way of the future. Dink daaroor, as jy iets Google kry jy ‘n klomp text, maar deesdae can jy Google Voice Search en soms kry jy ‘n voice terug met jou antwoord. Dan is daar goed soos Amazon se Alexa, wat ook terug praat. Hoe lank gaan dit wees tot jy vra oor daardie episode van WAT met Willim Welsyn waarop Ruan Stix Fourie van gevaaalik.com was, en dan kom Alexa of Google terug na jou toe met nie net die regte podcast episode nie, maar ook sommer ‘n klein highlight reel, waar daar 30 sekondes gespeel word rondom elke keer wanneer ek of Willim lag.

Dit is oppad en as jy nog nie podcasts luister nie, die een daar bo het vanoggend live gegaan so gaan gee dit ‘n luister. Of tune in vir die gevaaalik.comedy Podcast wat so all over the place is dat daar meer as 90 episodes is om na te luister.

Geniet die Random Gevaaalikhede.

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *