Mix en match Random Gevaaalikhede
Maandag en ek het besluit om ‘n nuwe podcast te record. Dit nou nadat ek na WAT met Hunter Kenedy geluister het waar die gevaaalik.comedy Podcast ‘n mention gekry het. Toe my vrou dit...
Maandag en ek het besluit om ‘n nuwe podcast te record. Dit nou nadat ek na WAT met Hunter Kenedy geluister het waar die gevaaalik.comedy Podcast ‘n mention gekry het. Toe my vrou dit...
Hier is dit, dit is al, net Random Gevaaalikhede. Geen uitgerekte leeswerk soos met gister se Stoute Boudjies nie. Geniet die Random Gevaaalikhede. Al ooit gewonder hoe is PlayerUnknown’s Battlegrounds op die Xbox? Hier...
Hoe gaan dit? Hoe voel jy? Al Donderdag, laaste dag van Augustus 2017. Die tyd vlieg. Dit is hoekom jy jou alles moet gee om jou tyd soveel moontlik te spandeer op goed waarvan...
Ek weet, die posting schedule hier op gevaaalik.com is die laaste paar weke. Daarom is daar die weeklikse gevaaalik Nuusbrief wat elke Vrydag uitgestuur word. Dan kry jy ‘n weeklikste email met links na...
Iets cool, iets mooi, iets snaaks, iets sexy. Dit is wat jy alles in die Random Gevaaalikhede sal vind. Jy kan ook goed in stuur vir Random Gevaaalikhede (sien die ‘Snake hole’ post hier...
Weereens kon ek duidelik nie dink aan ‘n naam vir die week se Random Gevaaalikhede nie. Die mees random ding van die Random Gevaaalikhede mag miskien die naam wees wat ek elke week uit...
Random Gevaaalikhede, die ding wat jy gister gemis het omdat jy te vroeg in die aand gaan slaap. Gelukkig is jy slim en jy kry die gevaaalik Nuusbrief, sodat jy ‘n email vol links...
Is jy nog wakker? Mooi man, dan kan jy ook nou die Random Gevaaalikhede geniet. Sonder twyfel die maklikste manier op hierdie planeet om bietjie te ontspan en te lag. Ek meen, wat anders...
Die Random Gevaaalikhede is bietjie laat, maar nou het jy iets lekker om jou Vrydag mee af te skop. Dan kan jy natuurlik bietjie later vandag weer in check vir die Vrydag Bederf. Jip,...
Jip, die week het alweer begin met te veel om te doen en te min tyd. Gelukkig is die Random Gevaaalikhede ‘n lekker mikpunt om na te werk. Vir my is die Random Gevaaalikhede...
“Neen-en-neentig” Dit is hoe my ouma en oupa 99 sê. Hier is nie regtig 99 Random Gevaaalikhede nie. Wel, op gevaaalik.com as jy gaan kyk na al die Random Gevaaalikhede dan is daar seker...
Nog ‘n Maandag en nog Random Gevaaalikhede. Soos elke Maandag. Maklik om te verstaan en maklik om mee by te hou. Sit jy maar net daar in jou stoel en scroll en click en...