Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Met Dinsdag Random Gevaaalikhede

Na gister se Chad Kroeger nuus was ek niks meer lus vir die internet nie. Dus het ek besluit om eerder die eerste Random Gevaaalikhede van die week vir julle te drop op Dinsdag. Hier is ons nou. Maak seker jy onthou om op te teken vir die gevaaalik.com nuusbrief. Jy kan ook with it bly met gevaaalik.com op Facebook, Twitter en Instagram (Kaapstad Stories kom).

Geniet die week se Random Gevaaalikhede.

Daily Dish is die diens wat vars bestandele en resepte kaarte weekliks by jou huis aflewer sodat jy vier heerlike, gesonde maaltye self kan maak elke week. Niks tyd mors in winkels nie, niks goed wat vrot word in jou yskas nie en R250 vir alle gevaaalik.com lesers as hulle gaan na dailydish.co.za/gevaaalik

Onthou, dit is nie wys om die Vrydag Bederf te mis nie. Nooit nie.

A post shared by AFRIKAANSEMEMES (@insoosgin) on

Click net hier of op die banner hier bo en maak jou AirBnB account en kry R600 af vir jou eerste bespreking.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *