Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Nuus

Ontmoet vir Opel Adam 0

Ontmoet vir Opel Adam

Kom ons wees gou eerlik met mekaar: As jy ‘n meorse bakkie ry, maar nie die ding gebruik as ‘n bakkie nie (soos as jou bakkie nog nooit eers sy wiele op ‘n grondpad...

Nitro Circus Live in South Africa 0

Nitro Circus Live in South Africa

Travis Pastrana en sy groep van waaghals vriende maak saam Nitro Circus. Die ouens het die MGM Grand Garden Arena in Las Vegas uitverkoop en in New Zeeland het hulle in 2011 die rekord...

Cape Tattoo Expo 2013 0

Cape Tattoo Expo 2013

Die Cape Tattoo Expo gaan volgende jaar al vir die vyfde keer gebeur. Dit is een van die grootste lifestyle festivals van die soort op die Afrika kontinent. En volgende jaar gaan daar nog...

Gautrein se ma 0

Gautrein se ma

Soos julle weet het ons land uiteindelik ‘n sneltrein gekry, die Gautrein. Uiteindelik kan almal nou trein ry, nie net mynwerkers nie. En die Gautrein is eintlik nogals bedoos ook, vat my woord en...

Vinnige Update 0

Vinnige Update

Hier by gevaaalik.com is ons nog op vakansie. Die goeie nuus vir julle is dat vakansies nie vir altyd kan hou nie. Dus sal gevaaalik.com terug wees in full swing vanaf omtrent 12 Januarie...

24 hour Porn 0

24 hour Porn

Jy kan nie genoeg van draties kry nie. Dit kos jou ‘n kakhuis vol geld vir daardie moerse vinnige uncapped internet lyn wat in jou huis in kom. Jy kan nie anders nie, want...

Protection of state information Bill 0

Protection of state information Bill

Dit is orals in die nuus. Daar hardloop klomp mense rond in swart om te wys hulle is teen die POIB. Hoeveel van julle weet eintlik waaroor dit gaan? As jy nie weet nie...