Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ontmoet vir Opel Adam

Kom ons wees gou eerlik met mekaar: As jy ‘n meorse bakkie ry, maar nie die ding gebruik as ‘n bakkie nie (soos as jou bakkie nog nooit eers sy wiele op ‘n grondpad gehad het nie) dan het jy ‘n probleem. Hoekom ry jy dan so meorse kar? Compensate much? As jy ‘n stads Jaapie is, dan maak ‘n klein ekonomiese kar net meer sin. Met die Ople Adam kry jy ‘n kar wat jy kan customize om jou leefstyl te pas.

Opel Adams

Die Opel Adam is vernoem na Opel se founder, Adam Opel. Die Opel Adam is ‘n klein customizable karretjie wat allerhande gadgets het om by jou lewe te pas. Die Ople Adam kom met ‘n 7-inch kleur touch screen wat kan connect met jou Apple of Android foon. Nou kan jy ophou om ander mense se lewens in gevaar te stel met die voice command system, Siri Eyes Free, om jou foon te beheer.

Opel Adam Twisted Interior

Waaroor ek baie opgewonde is, is dat deur jou foon te connect aan die kar se multimedia sisteem, kry jy goed soos Stitcher. Sticher is ‘n free app wat jy kan gebruik om Podcasts en radio van regoor die wêreld te stream, in jou kar. Of jy kan TuneIn gebruik om na oor die 70 000 live radiostasies offer, for free om na te luister. Bye bye, Kakeranda FM en niksseggende SA radio DJs. Om internet entertainment te stream in jou kar is al ou nuus in lande soos ‘Murica en ek is bly om te sien dat dit nou uiteidelik verskyn in Suid-Afrika. Ek luister al vir die laaste 3 jaar na net podcasts in my kar, SA radio beteken vir my niks.

Opel Adam, Jam and Glam

Buiten die audio entertainment opsies kom die Opel Adam ook met ‘n GPS/Navigation sisteem, BringGo, wat 3D-mapping en text gebruik om jou te help kom waar jy wil wees. In Suid-Afrika gaan daar drie Opel Adam modelle beskikbaar wees; entry-level Adam, Adam Jam en dan die fabulous fancy Adam Glam. Elke model kom met ‘n verskyndenheid customization opsies en ekstras en hulle kom in ‘n verskyndenheid kleure ook.

Vir meer informasie kan jy gerus na die Suid-Afrikaanse Opel Adam site gaan loer.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *