Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vinnige Update

Hier by gevaaalik.com is ons nog op vakansie. Die goeie nuus vir julle is dat vakansies nie vir altyd kan hou nie. Dus sal gevaaalik.com terug wees in full swing vanaf omtrent 12 Januarie 2012. Happy new year by the way, vir die van julle wat te dronk was en ons voorspoed wense gemis het op Twitter en Facebook. Mag julle ‘n fokken piele jaar hê.

In ander nuus: Ek gaan myself Vrydag in Amsterdam bevind. Amsterdam, Nederland. Land van joint rook in “koffiehuise”. Land waar hoere ook moet belasting betaal om hul lewes om te werk nes die res van ons (al werk hulle terwyl hulle lê en maak asof hulle belangstel in hulle werk). Land van die sex museum. Land van kanale en liberale maniere van dinge doen. En watse tiepe “blogger/gonzo joernalis” sal ek nou wees as ek die trippy nie sien as ‘n “assignment” om vir julle ‘n artikel te skryf na die tyd oor my tydjie daar nie? ‘n Kak “blogger/gonzo joernalis”, dit is wat ek sou wees.

Hou dus maar gevaaalik.com dop na Vrydag vir my Amsterdam stuk en natuurlik sal ek nie vergeet om die Stoute Boudjies en Vrydag Bederf vir julle te bring op die normale dae nie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *