Gautrein se ma
Soos julle weet het ons land uiteindelik ‘n sneltrein gekry, die Gautrein. Uiteindelik kan almal nou trein ry, nie net mynwerkers nie. En die Gautrein is eintlik nogals bedoos ook, vat my woord en gaan ry hom as jy nog nie het nie.
Maar wat het geword van ons ou een, die Metroblitz wat op 16 Januarie 1984 sy cherrie gepop het? Click op die image om dit groter te sien.