Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

24 hour Porn

Jy kan nie genoeg van draties kry nie. Dit kos jou ‘n kakhuis vol geld vir daardie moerse vinnige uncapped internet lyn wat in jou huis in kom. Jy kan nie anders nie, want jy kort jou porn.

Wel daar is nou ‘n goedkoper opsie oppad na jou kant toe. PSAT TV of Pornography Satellite TV gaan binnekort in Suid-Afrika beskikbaar wees en hulle gaan 24 uur pornografie uitsaai. Die porn gaan ook niks van daardie naeltjie geryery wees soos wat jy tans op Action te sien is 12 uur in die nag nie. Dit gaan regte hardcore porn wees.

Dit gaan jou steeds ‘n maandelikse fooi kos om 24 uur porn te kan kry. Die special decoder kan gehuur word teen R99 per maand. Ongelukkig gaan dit nie op Top Tv of DSTV wees nie. Jy kort die nuwe decoder en smart card vir PSAT TV. PSAT TV gebruik blykbaar dieselfde satelliet as Top TV, so as jy Top TV het gaan jy maklik jou nuw porn decoder net in die plek van die Top TV decoder kan plaas en dan kan jy skommies maak tot jou outjie rou is.

PSAT TV, van vandag af op elke 13 – 18 jarige seun se lysie wat hy aan krismisvader gaan stuur.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *