Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: kurt darren

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot 0

“Kamera-sku” Bobby se gereelde kuiers by Huisgenoot

Amerikaanse en Britse tabloids betaal fokken baie geld vir eksklusiewe foto’s van celebrities. Nou praat ek nie eens van die fokken siek foto’s van sekere celebrities se private parts nie, ek praat van dié...

Innibos…Vriend sowel as Vyand! 1

Innibos…Vriend sowel as Vyand!

Die naweek is verby en dis tyd vir my om die post-innibos artiekel te doen. Ek wens net hierdie lastige hang-over kan verdwyn. Wel soos enige fees is daar belaglike hoeveelhede drank gedrink en...

Kurt Darren-fliek ongelukkig binnekort hier 2

Kurt Darren-fliek ongelukkig binnekort hier

Kurt Darren is seker een van die grootste name in kak Afrikaanse popmusiek. Hierdie bra laat selfs vir Bles Bridges cool lyk. Met treffers soos “Meisie Meisie” en “Kaptein span die seile” irriteer hy...

Om Skouspel te verbeter 2

Om Skouspel te verbeter

Onlangs het Stix geskryf oor hoe Singstar nou super kommin geword het met die toetrede van Afrikaanse vermaaklikheidsterre tot die Singstar-stal. Wel, hier by gevaaalik.com hou ons jou op die voorpunt van alle verwikkelinge...