Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ashton Kutcher vervang vir Charlie Sheen!

Goeie middag manne, dames en poese!

Ek weet hierdie is al ou nuus, maar dis nogsteeds nuus en ek wil dit vir jou vertel. CBS het eindelik ‘n plaasvervanger vir Charlie gekry en die persoon is geen ander as Ashton “Ek is ‘n dom poes” Kutcher. Happy days! Raai wie gaan nie meer Two and a half men kyk nie? Ja dis reg, ek! Charlie is afgedank nadat hy sy mond ‘n paar keer verby gepraat het. Hy het veral gerant en gerave oor Chuck Lorre, die skrywer van die reeks. Charlie host nou ook sy eie YouTube show “The torpedo of truth” waarin hy basies die heeltyd beklemtoon hoe great sy lewe is saam sy pornstar girlfriends en watse groot wenner hy is.

Daar word gese dat Ashton $700 000.00 per episode sal ontvang plus dan incentives. Nie ‘n slegte payday as jy my vra nie, wel Charlie het 2miljoen per show gekry plus royalties, aansienlik meer as Ashton. Ashton se kontrak is nou gefinaliseer en jy sal hom in die nuwe series kan sien. My opinie is dat hy ‘n moerse teleurstelling gaan wees, niemand gaan die show meer kyk nie en ek is vas oortuig dat dit die laaste series sal wees. CBS het inelkgeval sy kontrak net ‘n jaar lank gemaak, selfs hulle is nie optimisties oor die toekoms nie.

Ek sal vir Ashton ‘n regverdige kans gee, maar in my opinie kan niemand vir Charlie vervang nie.

 

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *