Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Kurt gaan jou maak kots

Ja jy het reg gelees. Maar die keer gaan hy jou nie laat kots met sy vier akkoord songs nie. Die keer gaan jy jouself  nie net wil doof maak nie, maar ook blind. Kurt “Kortgat” Darren is nou te sien in sy eie fliek, want die fok weet dit is wat ons kort: Nog kommin talentlose Afrikaans popsterre in flieks. Dit is nie erg genoeg dat hulle ons martel met hulle kak musiek nie (hint, hint Bobby “Dis ‘n tottie” van Jaarsveld) .

Saam met Christina Storm gaan ons blootgestel word aan ‘n verhaal van Dirk de Jong (Kurt “Kapteint” Darren), die talentlose singende superster en sy verloofde/agent Lisa Snyders (Christina Storm) wat opsoek is na ‘n girl wat Dirk soos ‘n man kan laat lyk in sy nuutste musiek video (klink soos ‘n storie reg uit Kurt se lewe, o jissis). Enter Anna de Clerck (Ilse de Vis) ‘n joernalis van België wat Suid-Afrika toe gekom het om die maak van die musiek video te cover vir ‘n Belgian publikasie. Ek wonder of België weet hulle word so belledig deur Kurt en kie.

Die is ‘n uitstekende fliek as jy wil sien hoe Justin Bieber gaan wees as ‘n volwasse vrou. Dit is ‘n rol wat Kurt Darren perfek vertolk. Ja ek weet wat jy dink: “Jirre Stix jy het nog nie die fliek gekyk nie, hoe kan jy dit sê?”. Wel my vriende, dit is maklik. Ek hoef nie ‘n porn fliek te kyk om jou te sê dit gaan vol poeste wees nie. Ek wil graag aanhou laster en vloek oor hoe groot belaglike pot kak die is maar ek het beter dinge om te doen, ek moet gaan kak.

Peace

You may also like...

2 Responses

  1. Someone says:

    love dai vn justin bieber.k haat di ou n dn is da al hirdi dom chicks wt dink hys so hot

  2. DEMOLISIEMASJIEN says:

    gmpf-bwahahahahahahahahahahahaha!!! Ek kots nou van exitement hier waar ek sit!! My dag gemaak, kurt-poes-hom-met-‘n-duikboot-darren!! Geen hoop vir Suid-Afrikaners wat aan die moffie se lippe hang nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *