Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf gespaar tot Maandag

Dit is eenvoudig. Vrydag Bederf het nie Vrydag verskyn nie. Anders as jou virginity is die Vrydag Bederf iets wat jy vandag bly wees jy het nog. Die rede hiervoor is ek het dit probeer doen Vrydag, maar toe ek dit nie gedoen kon kry nie het ek besluit dat diegene wat ongelukkig genoeg is om te moet werk hierdie week dit baie meer sal geniet vandag as Vrydag.

Dit is kak om die week nog te moet werk. Ek deel in julle pyn. Ek het op ons Twitter gevra wie werk nog vandag en wie kort ‘n bederf. Die boodskappe wat ek teruggekry het was baie en almal het saamgestem dat ‘n bederfie vandag ‘n goeie idee is. Dus net vir almal wat nog by die werk sit hierdie week, hier is ‘n Vrydag Bederf op “Super tos Maandag”. (Dit is vandag se naam, volgens almal lyk dit my.)

As jy enige requests het vir iets wat jy op gevaaalik.com wil sien dié week, los ‘n comment of  KONTak ons. Ek het so min inspirasie William Shakespeare wat sy daggapyp verloor het en net ‘n Black Eyed Peas CD het om na te luister.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *