Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies Bumper Pack

Ek gaan nie rondfok met julle nie. Die rede hoekom ek nog geen posts gedoen het die week nie is ook te besig was om die sights te sien op my vakansie. Ek kan julle wel bietjie entertain deur julle te vertel dat hier in België word daar van ons geliefde Stoute Boudjies gepraat as Stoute Kontjes.

Dus hierdie week is dit nie Stoute Boudjies nie, dit is Stoute Kontjes en aangesien ek nog nie veel gepost het nie is dit ‘n bumper pack Stoute Kontjes. ‘n Paar ekstra foto’s in die week se reeks.

Geniet die res van die vakansie, die van julle wat op vakansie is. Ek post elke dan en wan ‘n foto of ‘n dingetjie op Twitter as van julle dit miskien daar wil volg. Hier is die week se Stoute Kontjes.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *