Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf Friday the 13th

Daar is nog net ‘n twee dae oor om te stem vir Yolandi Malherbe vir Playboy SA se Playmate of the Year. Hoekom sal jy dit nou nie doen nie? Kyk net na die eerste foto van vandag se Vrydag Bederf. Sy is een van die coolste girls wat ek die pleasure het om te ken en sy is ‘n baie gevaaalike dame. So stem vir haar deur ‘n 4 te SMS na 38570. Dit kos jou net R1.50 – dit is fokkol. Of jy kan vir haar gaan stem op die interwebs op Playboy se website. Doen dit en begin die jaar met bietjie goeie karma.

Dit is Friday the 13th. Is daar ‘n beter rede om te party? Die naweek begin en die jaar is aan die gang. Vergeet nou maar dat jy nie meer drink nie, want daardie New Year’s resolutions hou nooit lank nie. Kank ‘n biertjie.

Geniet die Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *