Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.com Podcast #15

Ek en Soutie het Woensdag ‘n podcast record vir julle. Van volgende week af sal ons weer gaste hê. Die week was dit net ek en die soutpiel. Ons praat oor mense wat parkeer soos dose, om net nice te wees, ek verduidelik hoekom ons in die Matrix lewe en nog baie ander stront.

Jammer die podcast gebeur nie weekliks soos wat ek eintlik wil hê dit moet nie. Dit is bietjie moeilik om altyd ons dinge gereël te kry dat ons bymekaar kan kom om ‘n podcast te doen. Ons het nou ‘n groepie en gaan ons bes probeer om elke Woensdag ‘n podcast te doen

As julle enige voorstelle het van mense wat julle wil hoor op die podcast, los gerus ‘n comment of gooi ‘n tweet in die rigting van @gevaaalikdotcom of @MrSkylaar as julle die soutie in die hande wil kry. Lekker lusiter.

gevaaalik.com podcast

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *