Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

gevaaalik.comedy Podcast #62 – As ‘n beer jou by die ballas het

Die week se podcast is bietjie laat. Dis ok, nou kan jy rustig gevaaalik.comedy luister terwyl jy sit en grind in die kantoor. Die week praat ons oor doeke ruil, seekoeie en krokodille op die golfbaan en Anthony Bordain wat by Maders ‘n draai gaan maak het.

Gevaaalik Podcast #62 - As 'n beer jou by die ballas het

Ons vind ook uit hoekom ‘n beer jou in die balls sal byt en ons lag vir die Nederlandse weergawe van die video hier onder. Alles heeltemal tong in die kies en vir niks anders as die vermaak van die wat hou van ons podcast. Dankie dat julle saam met ons lag en dankie dat julle subscribe op iTunes.

Die song aan die begin van die week se episode is Cypress Hill – Dr. Greenthumb.

Die video waarvoor ons lag:

Geniet die week se episode van die gevaaalik.comedy Podcast.

*Niks wat in hierdie podcast gesê word moet ernstig opgeneem word nie. Name, karakters, besighede, organiesasies, plekke, gebeure en insidente is of die produk van die hosts se verbeelding of word denkbeeldig gebruik. Enige ooreenkomste tot regte mense, lewendig of dood, gebeure of plekke is heeltemal toevallig. Hierdie podcast is uitsluitlik vir vermaaklikhid gemaak.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *