gevaaalik.comedy Podcast #67 – Die 420 episode

Voor jy vra of ons boom gerook het voor die episode, hou jou neus in jou eie besigheid bra! HAHA.

Gevaaalik Podcast #67 - Die 420 episode

Die gevaaalik.comedy Podcast is terug bitch! Wees bly en jubel! Die episode is record op 20 April, 420, die internasionale dag vir boom rook. Ons praat nie baie oor boom rook nie, maar ons praat wel oor baie ander dinge. Ons praat oor Orania en Oranaaiers, Botswana en Sven se onlangse besoek aan Zebula. Verder raak ons nostalgies oor Veldfokus van 50/50 ons praat oor hoe hot Blake Lively is en hoe ver smartphones gekom het sefert die eerste iPhone van 2007.

Ons praat ook vir ‘n rukkie oor my trippy Kaap toe en die roadtrip wat ek gevat het tussen Gordonsbaai en Hermanus langs die kus af. Dit is nou die laast paar minute van die podcast.

Die song aan die begin van die week se podcast is Snoop Dogg ft. Dr. Dre – Smoke Weed Everyday. Correction, Dr. Dre Kenner was gaaf genoeg om in die comments uit te wys dat dit einlik The Next Episode – Dr. Dre is, presies soos Sven in die podcast ook gesê het. My jirre, en Snoop Dogg ft. Dr. Dre is wat ek gekry het toe ek “smoke weed everyday Google. PA-NA-RIE!

Dankie dat jy laat weet het Dr Dre Kenner.

Jy kan subscribe na ons podcast op iTunes dan kry jy hom automaties elke keer as daar ‘n nuwe episode is en jy is in jou werk se Wi-Fi, of jy kan net op enige Android App search vir gevaaalik.comedy en daar subscribe.

Dankie dat julle luister, tot volgende week.

You may also like...

6 Responses

  1. Dr Dre Kenner says:

    Die song is Next Episode van Dr Dre jou nool.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Dr Dre Kenner: Thanks.

  1. May 11, 2016

    […] Soek jy nog gevaaalik.com entertainment? Luister na ons 420 podcast episode! […]

  2. May 12, 2016

    […] Nuwe gevaaalik.comedy Podcast Episode: #67 – Die 420 Episode […]

  3. May 13, 2016

    […] Luister ons nuwe gevaaalik.comedy Podcast episode, die een wat ons op 4/20 record het: #67 – Die 420 Episode […]

  4. May 16, 2016

    […] veel verveeldheid is sleg vir jou brein. Luister na die gevaaalik.comedy Podcast vir jou eie […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *