Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Michelle Jenneke

Laas week het die gif van Michelle Jenneke wat in ons Vrydag Bederf was die hele wêreld aan die perve gehad. Michelle Jenneke is ‘n Aussie hekkie-ster. Sy is gebou om te hou en sal iemand van my size maklik breek. Verkieslik my rug breek. Dan is daar natuurlik die foto van haar hier onder wat ‘n shitty foto is, maar nog steeds hot. En dan natuurlik die video waar die gif vandaan kom. Ek like die ou aan die einde wat die foto neem van haar terwyl sy nie kyk nie. Wat dink julle van Michelle Jenneke, is sy lekker of nie?

You may also like...

1 Response

  1. Die M-Been says:

    Om die ervaring selfs beter te maak, maak hierdie link oop en stel die linker video se klank af: [Oh yeah!]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *