Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Ramfest 2012 met In Flames

Omtrent so 15 minute gelede het Ramfest op hulle Facebook en Twitter announce dat In Flames by Ramfest 2012 gaan speel. Dit is baie fokken goeie nuus vir metal fans regoor Suid-Afrika. Nou moet ons net hoop dat In Flames nie cancel soos wat Chevelle gemaak het met Oppikoppi 2011 nie. Hier is ‘n video van In Flames live vir die van julle wat onder ‘n klip groot geword het.

You may also like...

2 Responses

  1. Melktand says:

    Ek sal opgewonde raak wanneer In Flames dit op HULLE official site aankondig, en ek my kaartjie in my hand het, en nie n sekonde voor dit nie.

  2. Stix says:

    Dit sal kak styl wees van RAMfest as hulle lieg hieroor. Ek is redelik oortuig dat hulle so iets sal opmaak nie. Kom ons check maar wat gebeur.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *