Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Hurt

In 1994 verskyn een van die beste albums wat ooit die lig gesien het. Nine Inch Nails se The Downward Spiral is nie net ‘n hit volgens fans nie, maar ook volgens critics. Tot vandag toe nog is dit een van my gunsteling albums. Met great tracks soos “Mr. Self Destruct” “Heresy” “March of the Pigs” “Closer” “Reptile” om net ‘n paar te noem.

Dan is daar natuurlik ook “Hurt”. By ver die bekendste song op die album. Die song is bekend onder Nine Inch Nails fans en ook mense wat nie Nine Inch Nails fans is nie. In 2002 doen Johnny Cash ‘n cover van “Hurt” net drie maande voor sy vrou se dood en slegs sewe maande voor sy eie dood. Toe die video van die song bekend gestel is het Johnny Cash baie gesukkel met sy gesondheid. Hy was baie frail en mens kan dit sien in die video. Saam met die treffende lirieke van die song is die video hartseer maar mooi op dieselfde tyd. Die cover van “Hurt” deur Johhny Cash word deur baie gesien as Cash se epitaph.

Selfs Trent Reznor het baie sterk gevoelens getoon teenoor Cash se cover:

I pop the video in, and wow… Tears welling, silence, goose-bumps… Wow. [I felt like] I just lost my girlfriend, because that song isn’t mine anymore… It really made me think about how powerful music is as a medium and art form. I wrote some words and music in my bedroom as a way of staying sane, about a bleak and desperate place I was in, totally isolated and alone. [Somehow] that winds up reinterpreted by a music legend from a radically different era/genre and still retains sincerity and meaning — different, but every bit as pure.

Hier is Nine Inch Nails se weergawe van “Hurt” en dan Johhny Cash se weergawe. Dit is moeilik om ‘n lys van top tien songs te kies, maar ek dink dalk dat altwee die weergawes van “Hurt” dit moontlik sal maak tot op my lysie.

You may also like...

2 Responses

  1. October 1, 2012

    […] jy gevaaalik.com lees elke nou en dan sal jy weet dat ek 'n groot fan van Nine Inch Nails is. Eintlik is ek 'n fan van meeste van die goed wat Trent Reznor doen. Dit is ook deel van die […]

  2. April 10, 2015

    […] video is ook baie cool. Fokket as alle electronic musiek maar net so cool was soos The Prodigy en Nine Inch Nails sou die wêreld ‘n heelwat beter plek gewees […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *