Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Pearl Jam – Mind Your Manners Video

Teen die tyd behoort jy al te weet dat Pearl Jam se nuwe album, Lightning Bolt, oppad is. Jy kan die nuwe album 15 Oktober kry. Die eerste single vanaf die album is “Mind Your Manners” en ons het al die song gehoor, maar nou het die song ‘n video. Pearl Jam is al aan die gang vir baie lank maar hulle hou vol met dieselfde energie as die dae van Ten en songs soos “Even Flow“.

Pearl Jam - Mind Your Manners

Pearl Jam is ook nog altyd ‘n protes band gewees al is hulle nie vreeslik in your face daaroor nie. Die video vir “Mind Your Manners” wys dit ook. Van oorlog tot hoe ons besig is om die planeet te rape kry alles ‘n plekkie in die song/video. Fokket ek love Pearl Jam. Wat dink jy van die video?

You may also like...

1 Response

  1. February 4, 2014

    […] 16 jaar terug het Pearl Jam hulle Yield album vrygestel. Ja, nou voel jy oud. Dit is 'n great album en dit het die song "Do the […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *