Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: pearl jam

Smashing Pumpkins – Siamese Dream 1

Smashing Pumpkins – Siamese Dream

Die Grunge era was volgens my een van die beter eras in musiek.  Dit het bands soos Sound Garden, Nirvana, Red Hot Chili Peppers, Pearl Jam, Stone Temple Pilots en Smashing Pumpkins opgelewer.  Nie...

Do the Evolution – Pearl Jam 3

Do the Evolution – Pearl Jam

Gister, 16 jaar terug het Pearl Jam hulle Yield album vrygestel. Ja, nou voel jy oud. Dit is ‘n great album en dit het die song “Do the Evolution” op gehad. Daar is baie...

Nuwe Pearl Jam album oppad 0

Nuwe Pearl Jam album oppad

Lekker laat Sondag post. Ek het Vrydag al geweet van die nuwe Pearl Jam album wat hulle aangekondig het via ‘n countdown op hulle website, maar was ongelukkig oppad iewers heen en kon nie...

Pearl Jam Countdown 0

Pearl Jam Countdown

Vir die laaste week of wat het Pearl Jam my vasgenaal gehad aan hulle Twitter page, Facebook page en ook hulle website. Juis oor hulle hierdie Pearl Jam Countdown storie begin het. Gisteraand het...

Pearl Jam – Even Flow 4

Pearl Jam – Even Flow

Soos jy sekerlik kon agterkom met my post vanoggend is ek nog nie heeltemal terug op gevaaalik.com spoed nie. Die naweek was hard. Dus gaan ek eerder net die video van Pearl Jam se...

Top 5 albums van 2011 1

Top 5 albums van 2011

Hier is my take op wat die top 5 albums van 2011 is. As jy die albums nog nie het nie, koop hulle. As jy die albums klaar het koop een vir iemand vir...