Nine Inch Nails – Came Back Haunted video
Nine Inch Nails het saamgespan met David Lynch om die video vir hulle nuwe single “Came Back Haunted” te maak. Trent Reznor het al van te saam met David Lynch gewerk aan 1997 se Lost Highway. Die nuwe video kom ook met ‘n seizure warning, so as jy Epilepsie het wees versigtig as jy die video kyk.
Die nuwe Nine Inch Nails album, Hesitation Marks, is ook oppad. Dit sal die band se eerste full lenght wees van 2008 se Ghost I-IV en The Slip. Die band het ook die track list vir die nuwe album release en dit lyk as volg:
1) “The Eater of Dreams”
2) “Copy of A”
3) “Came Back Haunted”
4) “Find My Way”
5) “All Time Low”
6) “Disappointed”
7) “Everything”
8) “Satellite”
9) “Various Methods of Escape”
10) “Running”
11) “I Would for You”
12) “In Two”
13) “While I’m Still Here”
14) “Black Noise”
Hier is die video vir “Came Back Haunted”. Wat dink jy?
3 Responses
[…] Inch Nails hou ons op ons tone deur nog 'n song vanaf hulle opkomende album Hesitation Marks af te release. "Copy of A" is in true Nine Inch Nails form het hulle die song beskikbaar gemaak vir […]
[…] Inch Nails het nog 'n song van hulle opkomende album, Hesitation Marks, vrygestel. Die new-wave-ish "Everything" is 'n baie meer upbeat song as wat ons gewoonlik van Nine […]
[…] "Came Back Haunted" voel baie meer soos Trent Reznor van Pretty Hate Machine. "Everything" was 'n lekker upbeat new-wave-ish song, maar "Find My Way" is daar so klein How to Destroy Angels flavour aan die song. Dan is daar natuurlik "Copy of A" waaroor jy maar self moet besluit. Hier onder is die rip van "Find My Way" vanaf Zane Lowe se show op BBC radio. Is jy so opgewonde soos ek oor die nuwe Nine Inch Nails Album? Laat weet my in die comments. […]