Nine Inch Nails – Everything

Nine Inch Nails Everything

Nine Inch Nails het nog ‘n song van hulle opkomende album, Hesitation Marks, vrygestel. Die new-wave-ish “Everything” is ‘n baie meer upbeat song as wat ons gewoonlik van Nine Inch Nails af kry. Toe ek dit die eerste keer hoor moet ek erken was ek nie beindruk nie, maar na die derde keer se luister hou ek daarvan. Weird.

Nine Inch Nails se Hesitation Marks is beskikbaar vanaf 3 September.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *