Siek! Die Vrydag Bederf
Ek is eintlik siek vandag. Die dokter se (hierdie is van ‘n laptop af so verskoon die geen feit dat daar geen kappies op my e’s gaan wees nie, drol) ek het brochitis. Dit suig. Gelukkig voel ek nie so sleg dat ek nie die Vrydag Bederf kon doen nie. Mooi.
Dankie vir die van julle wat foto’s in stuur vir die Vrydag Bederf of ander goed op gevaaalik.com. Dankie ook vir al die links na cool video, musiek en anders goed. Dit help baie. Lekker naweek.
Fokken awesome Vrydag bederf man!!! Hoop jy voel beter!
yum yum, dis mos hoe n vrydag moet begin. Thx vir die pics en Drink die brochitis weg!
Beterskap. #6 is te oulik.