Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Call of Duty – Ghosts Trailer

Ja, die Call of Duty franchise het lanklaas iets innovative gebring na die first person war shooter tafel, maar ek hou nogsteeds van hulle. Al het ek besluit om my geld laas jaar eerder op Far Cry 3 te spandeur as Call of Duty: Black Ops 2. Die groot ding vir my is dat ek die multiplayer aspek van die games love. Daar is iets terapeuties aan iemand skiet in sy digital gesig.

Call of Duty Ghosts

Die nuutse Call of Duty is bekend as Ghosts. Dit is ook van die eerste games wat beskikbaar gaan wees op die nuwe Xbox One. Hier is die nuutste trailer. Weereens lyk dit of hierdie single player campaign jou gaan laat voel of jy in die middel van ‘n action fliek rond hol. Is jy gatvol vir Call of Duty? Laat weet my in die comments.

You may also like...

1 Response

  1. Cobus says:

    Die graphics lyk goed!
    Ek is nogsteeds ‘n fan van die Gears of War uncomplicated tipe fun. Waar jy nie altyd hoef te worry om 3 key cards op te tel om by die volgende deur hoef deur te gaan nie – eerder net goed skiet en opblaas heeltyd!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *