Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Humans Are Awesome – FEAR – feat. Joey Diaz

If you ain't high by two in the afternoon.., go fuck yourself

Die lewe is baie dinge, maar dit is nie altyd regverdig nie. Maar dit moet jou nie terug hou van jou lewe, lewe nie. Die tiepe goed klink altyd vreeslik na “hippy talk”. Tog het ek gedink dat die uplifting video ‘n goeie manier is om die Donderdag te begin. In die video word daar gepraat oor “Fear” deur een van my persoonlike idols; Joey Coco Diaz.

Waarvoor wag jy? Kry jou gat daar buite en lewe.

Hier is ‘n ander positiewe video met nog een van my idols, Joe Rogan: Insperasie voor die naweek

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *