Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Korn se nuwe album trailer

Korn 2013

Korn bring die jaar ‘n nuwe album uit en voor jy sê: “Fok Korn, hulle is nie meer Korn nie. Hulle laaste album was vol dubstep. Head is nie meer in die band nie. Fok Korn!” moet jy dalk gou die video hier onder kyk.

Dit is reg, Brain “Head” Welch is terug en die dubstep mash-ups is ‘n ding van die verlede. Korn het oorspronklik gevorm in 1993. Die band is dus al vir ‘n rukkie bymekaar. Korn se albums is ook op en af gewees al, party beslis beter as ander. Ek is ‘n groot fan van Korn en ek hoop dat hierdie dalk weer iets is soos wat die Korn album was. Mens kan nie veel aflei musiek gewys van die “trailer” nie. Wat dink julle? Gaan Korn weer fokken awesome wees?

You may also like...

4 Responses

  1. George says:

    ‘n Baie “korny” video, nê?

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @George: Hang seker af wat jy met “korny” bedoel en in vergelyking met wat. In vergelyking met ‘n video van Care Bears wat mekaar drukkies gee is die video van Korn glad nie korny nie.

  1. August 14, 2013

    […] Korn het 'n nuwe album, Head is terug in die band en hulle het 'n nuwe single om ons 'n voorsmakie te gee van die nuwe album The Paradigm Shift. Die nuwe album is beskikbaar vanaf 30 September. Die vraag is nou net seker of jy die nwue album gaan wil koop of nie, gaan dit weer Korn wees soos wat ons van hulle gehou het? […]

  2. October 4, 2013

    […] om die een video hier onder met ons te deel op gevaaalik.com se Facebook page. Korn se nuwe album The Paradigm Shift verskyn die maand op die rakke. Hulle het 'n hele video series gedoen waar hulle bietjie praat oor […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *