Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf met Rosie Jones

Dit is amper tyd om van die week se sorge te vergeet. Voor ons dit doen is dit wel tyd vir die Vrydag Bederf. Die eerste foto van vandag se Vrydag Bederf is van Rosie Jones, sy is ‘n baie gevaaalike dame. Miskien as julle so baie van Rosie hou soos wat ek doen, dan sal ek ‘n special feature post doen oor haar volgende week. laat weet maar wat julle dink in die comments.

Update: Rosie se feature, soos belowe

Dankie vir die van julle wat help om vir Hans Drom op sy plek te sit, gevaaalik.com se lesers is die bad asses van die Suid-Afrikaanse internet. As jy die onnosel comment wat hy gelos het op Youtube gemis het, moet nie kommer nie, ek het ‘n screenshot gevat en dit is op die gevaaalik.com Facebook page.

Geniet die week se Vrydag Bederf.

Vrydag Bederf met Rosie Jones

Vrydag Bederf met Rosie Jones (2)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (3)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (4)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (5)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (7)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (6)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (8)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (9)

Vrydag Bederf met Rosie Jones (10)

Vrydag Bederf met Rosie Jones

Vrydag Bederf met Rosie Jones

You may also like...

2 Responses

  1. January 13, 2014

    […] week het Rosie Jones 'n verskyning gemaak in die Vrydag Bederf. Sy is 'n glamour model uit Engleand. Ek het so paar tweets gekry wat gevra het dat ek 'n feature […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *