Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Korn is terug!

Korn

Die titel van die artikel is die presiese boodskap wat Christiaan Van Der Walt gebruik het om die een video hier onder met ons te deel op gevaaalik.com se Facebook page. Korn se nuwe album The Paradigm Shift verskyn die maand op die rakke. Hulle het ‘n hele video series gedoen waar hulle bietjie praat oor elke album. Hier is die video waar hulle praat oor “Prey for Me”, ‘n song van die nuwe album af wat lekker heavy is. Laat my nogal dink aan die Korn van die verlede.

Jy kan die res van die songs se videos kyk op Korn se Youtube channel. As jy nog nie Korn se video vir hulle nuwe single “Never Never” gesien het nie, hier is hy. Ek fokken love die song, maar vir my eie redes. Wat dink julle, hoe gaan die nuwe Korn album wees?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *