Tagged: Korn

0

Nuwe Korn – Insane

As jy nog nie weet nie, is jy lekker deur die stront. Word wakker boedie. Korn se nuwe album, The Serenity of Suffering, land 21 October 2016. Deesdae is een single ‘n maand of so voor...

Korn is terug! 0

Korn is terug!

Die titel van die artikel is die presiese boodskap wat Christiaan Van Der Walt gebruik het om die een video hier onder met ons te deel op gevaaalik.com se Facebook page. Korn se nuwe album...

Korn Reconciliation Documentary – Official Trailer 7

Korn Reconciliation Documentary – Official Trailer

Teen die tyd is jy seker al heel bewus daarvan dat Korn se nuwe album The Paradigm Shift oppad is. Goeie nuus vir Korn fans is dat daar ‘n delux edition van die album beskikbaar...

Korn – Never Never die nuwe single 6

Korn – Never Never die nuwe single

Korn het ‘n nuwe album, Head is terug in die band en hulle het ‘n nuwe single om ons ‘n voorsmakie te gee van die nuwe album The Paradigm Shift. Die nuwe album is beskikbaar vanaf...

Korn se nuwe album trailer 4

Korn se nuwe album trailer

Korn bring die jaar ‘n nuwe album uit en voor jy sê: “Fok Korn, hulle is nie meer Korn nie. Hulle laaste album was vol dubstep. Head is nie meer in die band nie....

Korn ft. Skrillex and Kill the Noise – Narcissistic Cannibal 3

Korn ft. Skrillex and Kill the Noise – Narcissistic Cannibal

Dinge het sleg gelyk vir Korn. Nadat Brian “Head” Welch die band verlaat het, was hulle musiek net nie meer dieselfde nie. Toe het drummer David Silveria ook die band verlaat. Ek het amper...