Cult Movies kry 8-bit makeover
Slovakian designer Dusan Cezak het besluit om sy liefde vir flieks deel te maak van sy kuns. Die eindresultaat is die gifs hier onder. 8-bit art is besig om lekker comeback te maak. 8-bit was groot in die 80’s, maar omdat indie games besig is om meer en meer populêr te raak is 8-bit weer op die rise. Ek dink dit is great.
Die Fight Club gif is vir my die beste van hierdie. Watter een is jou gunsteling?
The Life Aquatic with Steve Zissou

Pulp Fiction
Clerks

District 9

Fight Club

Moon

Nacho Libre

Shaun of the Dead

The Big Lebowski

The Fifth Element
Total Recall

The Evil Dead




