Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Grand Theft Auto V launch vandag

Die dag waarvoor baie van ons al vir maande wag is uiteindelik hier. Grand Theft Auto V launch vandag globally. Stress relief in die vorm van mense prostitute dood slaan met ‘n baseball bat, iemand dood skiet oor hy voor jou ingedraai het en allerhande ander crazy fun wag vir ons in die grootste GTA so ver. Die pre-order prys vir Grand Theft Auto V was R599 op kalahari.com. Dit het intussen bietjie opgegaan na R629. As ek jy was het ek maar solank my order gaan plaas voor die prys nog op gaan, die Rand sukkel mos so bietjie die laaste ruk.

Grand Theft Auto V

Jy kan Grand Theft Auto V vir Playstation 3 hier koop en vir Xbox 360 hier. GTA is my gunsteling game franchise en ek kan nie wag om my pote op die game te kry nie. Die game play video en die online game play video het my bek heeltemal aan die water gehad. Net soos in die image hier bo gaan my vrou baie probleme hê met my oor die komende paar dae. Hier is die trailer weer vir GTA V.

As jy enige iets koop op kalahari.com en jy het ‘n link soentoe gevolg vanaf gevaaalik.com kry ons so paar sent. Dankie daarvoor.

You may also like...

3 Responses

  1. pisgesig says:

    Jeepers, games raak nou duur.
    Maar snaaks genoeg, die XBox version is cheaper as wat ek vir my XBox GTA IV betaal het.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @pisgesig: Ja nee. Games is defnitief nie meer net vir kinders nie. In Fact, dit is duidelik nou vir mense wat ‘n salaris verdien, nie die wat nog sakgeld kry nie.

  1. September 20, 2013

    […] om te veroorsaak dat ek redelik sleep deprived is. Raai wat doen ek dus die naweek: Slaap en nog GTA V bitch. Hoere gaan hulself nie dood slaan met baseball bats nie. Lekker […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *