Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Geeks

Die $107 man cave 0

Die $107 man cave

Elke ou kort ‘n man cave. ‘n Plek waar jy kan sit in jou onderbroek en jou ballas krap soveel as wat jy wil terwyl jy Cheese Curls vreet. ‘n Plek waar jy kan...

‘n Volkswage Beetle van hout 2

‘n Volkswage Beetle van hout

Ok, nie heeltemal van hout nie, meer oorgetrek met hout. Maak nie saak nie, Momir Bojic se twee jaar projek is steeds baie cool. Wat jy sien in die foto’s hier onder is oor...

Black Light Bodyscapes by John Poppleton 1

Black Light Bodyscapes by John Poppleton

John Poppleton is a portrait photographer. In one of his projects he painted landscaped on female models with florescent pigment. He then put the models under black lights and photographed these mesmerizing images. John...

Ou bande gebruik om kuns te maak 2

Ou bande gebruik om kuns te maak

In Suid-Afrika is die algemeenste gebruik van ou bande om goed te ontwrig. Die staak-swape hou daarvan om bande aan die brand te steek. As jy van die kommin garde is dan gebruik jy...

West Loop Loft deur Besch Design 1

West Loop Loft deur Besch Design

Eendag as ek ‘n groot seuntjie is soek ek so loft soos die, sonder die sokkertrui en vervang die klavier met ‘n  pool tafel. Die West Loop Loft was eens op ‘n tyd die gebou...

Bekende skilderye gedoen as LEGO 0

Bekende skilderye gedoen as LEGO

 Marco Sodano het ‘n rukkie terug ‘n projek begin net om sy eie kreatiwiteit bietjie aan te vuur. Wat Sodano gedoen het is om bekende skilderye oor te doen met LEGO. Die “pixelated” skilderye het...

The Darkest Knight met Sexxi Batman 0

The Darkest Knight met Sexxi Batman

Batman is beslis een van my favourite super hero’s. Het jy al ooit gewonder hoe Batman sou gewees het as hy ‘n cross-dressing Batman was? Wonder no more, Sexxi Batman is hier en hy...

Cult Movies kry 8-bit makeover 0

Cult Movies kry 8-bit makeover

Slovakian designer Dusan Cezak het besluit om sy liefde vir flieks deel te maak van sy kuns. Die eindresultaat is die gifs hier onder. 8-bit art is besig om lekker comeback te maak. 8-bit...

Super Cool Fishtanks 0

Super Cool Fishtanks

‘n Vistank is ‘n vistank, ne? Is vistank ooit die regte afrikaanse woord vir fishtank? Seker nie. As jy wil fancy raak kry jy vir een van daardie duiker mannetjies wat op en af...