Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Minecraft – ‘n Snaakse Review

Game reviews is oor die algemeen boring vir mense wat nie games speel nie. Zero Punctuation is game reviews vir almal. Nie omdat dit almal skielik in gamers gaan verander nie, maar omdat dit snaaks is. Baie snaaks. Wel snaaks vir my, so as jy dink die goed wat ek dink is snaaks sal dit vir jou ook snaaks wees.

Minecraft is ‘n baie eenvoudige game met baie crappy graphics. Maar moer baie mense hou moer baie daarvan. Dus is die ou wat Minecraft gemaak het nou baie ryker as wat jy ooit sal wees. Zero Punctuation het ‘n review van Minecraft gedoen. As jy wil lag, kyk dit.

You may also like...

1 Response

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *