Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

GTA V Online Gameplay

Grand Theft Auto V lyk ongelooflik goed. Nou het Rockstar ‘n video release wat ook die online gameplay van GTA V. Om te sê dat dit lyk of GTA V online multiplayer gaan revolutionize is ‘n understatement. Dit lyk na ‘n groot taak wat hulle aanpak maar as enige development company dit kan doen is dit Rockstar.

GTA V Online Gameplay

Nou is ek nog meer opgewonde as van te vore. Jy kan nou jou copy van GTA V pre-order deur kalabahri.com, Playstation 3 en Xbxo 360. Ek het my copy sommer daar bestel dan word hy lekker by my deur afgelewer for free. Niks winkels toe gaan nie.

Soos altyd as jy ‘n link na kalahari.com volg en dan iets koop kry gevaaalik.com so paar sent. Dankie dat jy ons help deur jouself te help.

You may also like...

2 Responses

  1. August 30, 2013

    […] September, die dag wanneer my Xbox 360 meer aandag gaan kry as my hond en my vrou. Grand Theft Auto V kom uit en die afwagting is groot. Gaan die die game wees wat dinge weer revolutionize soos wat […]

  2. September 17, 2013

    […] game franchise en ek kan nie wag om my pote op die game te kry nie. Die game play video en die online game play video het my bek heeltemal aan die water gehad. Net soos in die image hier bo gaan my vrou baie probleme […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *