Tagged: Avenged Sevenfold

Avenged Sevenfold – Hail to the King video 0

Avenged Sevenfold – Hail to the King video

So paar weke terug het ons die eerste sneak peak van Avenged Sevenfold se nuwe album, Hail to the King, gekry en nou is die video vir die eerste single vanaf die album ook...

Avenged Sevenfold – Hail to the King 3

Avenged Sevenfold – Hail to the King

Avenged Sevenfold het ‘n nuwe song uit en omdat ek on top of shit probeer bly het ek “Hail to the King” hier vir jou om na te luister. Soos met alle Avenged Sevenfold...

Avenged Sevenfold – Scream Live In LBC 1

Avenged Sevenfold – Scream Live In LBC

Vandat ek so paar weke terug ‘n Avenged Sevenfold video gedeel het hier op gevaaalik.com het daar baie van die gevaaalik.com lesers na vore gekom om te wys dat hulle ook fans is van...

Avenged Sevenfold – Unholy Confessions Live 0

Avenged Sevenfold – Unholy Confessions Live

Vroeg in die week het ek van julle voorgestel aan Avenged Sevenfold. Ek was verbaas om te sien hoeveel van on lesers ken al klaar die band en is ook fans. Soort soek soort,...

Avenged Sevenfold – Bat Country 4

Avenged Sevenfold – Bat Country

Avenged Sevenfold is ‘n band uit Huntington Beach, California. Hulle eerste major record lable album was City of Evil. Dit is ‘n hard rock/metal album. Die eerste song van hulle wat ek gehoor het...