Rosie Jones: Dit is alles in haar oë, ek sweer
Laas week het Rosie Jones ‘n verskyning gemaak in die Vrydag Bederf. Sy is ‘n glamour model uit Engleand. Ek het so paar tweets gekry wat gevra het dat ek ‘n feature op haar doen die week en dit was net ‘n plesier. Rosie roer iets in my, dit moet haar oë wees. As jy by die werk is wees maar versigtig; daar het so hier en daar ‘n nipple deur geglip. Voor jy nou grens oor iets wat 100% natuurlik is en wat almal op een of ander stadium in hulle lewe gaan sien, save it. Nipples is cool.
As jy vir Rosie Jones Google Image search sal jy sien dat sy glad nie onbekend is nie. Ek dink sy kwalifiseer as ‘n gevaaalike dame.
As jy nog van Rosie Jones wil sien, gaan loer gerus hier.
Ag dis te fraai….
Mooi tande vir ‘n britse chick