Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bloumovies en Popcorn: Dame en dame

Bloumovies en Popcorn is hier en die week wil Anna weet hoe sy moet maak om bietjie dame aksie te kry. Die Moot Kat is gevaaalik.com se dame wat haar bes sal doen om jou brandende vrae te antwoord. Maak nie saak wat die vraag is nie. As jy ‘n vraag het, los dit gerus in die comments.

bloumoviesenpopcorn

Koek eet of nie? That is the question

Hey Kat,

Ek is ‘n dame in haar vroë twintigs. Ek het al ‘n paar verhoudings in my lewe gehad maar daar is een ding wat ek nog altyd wil try en nog nooit het nie. Ek wil ‘n hot meisie in die bed in kry. Ek is hot vir mooi girls en ek praat nie net vna nuuskurig hot nie, ek praat van nat panty hot.

Enige voorstelle oor hoe ek moet maak. Hoe kry ek ‘n girl om saam my lesbian te speel maar te verstaan dat ek nogsteeds meeste van die tyd penis gaan wil hê. Ek soek nie ‘n verhouding met ‘n girl hê nie, net ‘n lekker vry en spyker.

Groete,

Anna

Die Moot Kat Antwoord

Liewe Anna,

Dis dood normaal om te wil eksperimenteer met verskillende seks related dinge, veral onder meisies. Jy sal nou nie ‘n oukie hoor sê “Jirr, ek wil net eenkeer gepenetreer word deur ‘n harde Afrikaanse man nie.”

Soos ek kan aflei deur jou “nat panty hot” stelling hou jy dalk ewe veel van penis en meisies. Ek kan ‘n hot meisie spot as ek een sien maar ek wil nie noodwendig my hand in haar broek druk nie. Daar wen penis vir my!

So ver as wat voorstelle gaan, het jy dalk ‘n boyfriend (of ‘n gereelde penis)? As jy bang is vir ‘n ‘lesbeen verhouding’ hoekom werk jy nie jou warm bloed vir ‘n hot girl in ‘n three-some in nie? Op die manier kry jy penis en jou aksie met ‘n girl? Ek’s seker die penis wat daar rond hang, of staan sal ook glad nie mind as jy vir hom sê hy moet vir ‘n rukkie net bietjie kyk nie.

As jy nie op is vir ‘n three-some nie, kry ‘n betroubare vriendin of vriend en gaan na ‘n gay klub toe, daar is ‘n paar in Pretoria en Jhb wat ek al gehoor het glad nie te kak is nie. Daar kan jy wees wie jy wil, en jou wildste en natste drome uitleef. Jy’t ook nie nodig om terug te gaan as jou ondervinding minder aangenaam was nie.

Ek hoop ek kon help en dat jy regkom. Loer gerus weer in en vertel ons as jy gewen het.

Ek voel ook ek moet as een gevaaalike dame aan ‘n ander vir jou sê “fotos”!

Groete,

Die Moot Kat

You may also like...

4 Responses

  1. Reimert says:

    KAT….

    As ek jy was sou my beginpunt gewees het by die chat sites. Soos Wechat, badoo ens. Daar leer jy eers iemand ken en vat dit dan oor na facebook toe en eventually n drink in n publieke plek.

    Jy kan so n verskeidenheid van mense daarop ontmoet en ek is seker jy sal regkom met watookal jy n behoefte in het.

    Its all about the game. So PLAY IT!.

    PS. As jy nie regkom nie fluister net.!

  2. Bernard says:

    Pics or it didn’t happen!

  3. Stouterasboudjies says:

    Ja! Fotos!

  4. Piet Piepie says:

    Hey Moot Kat,

    Ek gaan nie om die bos tos nie. Hier is my vraag: Does size really matter?

    Groete,

    Piet Piepie

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *