Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Honest Trailer: Man of Steel

Screen JunkiesHet jy dalk soos ek gevoel dat Man of Steel iets gekort het? Soos humor? Of ‘n Hans Zimmer soundtrack wat nie presies soos talle van sy vorige soundtracks klink nie? Miskien ‘n Lois Lane wat nie ongelooflike bullshit sê soos “I’m a Pulitzer Prize-winning reporter” nie? Dalk ‘n paar kleure wat nie met een of ander skakeuring van bruin of grys gemeng is nie? Minder Kevin Costner? Meer Kevin Costner? ‘n Superman wat nie heeltyd fokken frons nie? Geen ruimteskepe wat soos dildo’s lyk nie?

 

Wel, hold that thought en kyk Screen Junkies se honest trailer van Man of Steel. O ja, dit bevat ‘n hele paar spoilers.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *