Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Lamb of God Documentary – As the Palaces Burn Trailer

As the Palaces Burn - Lamb of God Documentary

Volgende jaar (wat minder as twee maande weg is) gebeur twee groot dinge vir die van ons wat Lamb of God fans is. Lamb of God kom Suid-Afrika toe en hulle documentary As the Palaces Burn word wêreldwyd vrygestel. Die documentary gaan oor die impak wat metal musiek op mense se lewens het en volg ook die band deur die trail wat Randy Blythe gehad het in Prague nadat ‘n fan wat by een van hulle shows beseer is dood is. Lamb of God is defnitief een van my favourite bands en ek kan nie wag om hulle live te sien nie.

Ek is ook ‘n groot fan van music documentaries. Ek het Saterdag weer Foo Fighters: Back and Forth gekyk, as jy ‘n Foo Fighters fan is moet jy dit kyk of dit sal ‘n great kersgeskenk maak. ‘n Documentary wat Lamb of God feature, ek is in. Hier is die trailer vir As the Palaces Burn.

You may also like...

1 Response

  1. January 24, 2014

    […] en taal misbruik in die klein stukkie het jy ook heeltemal die band se naam verkeerd gekry. Dit is Lamb of God, nie The Lamb of God nie. Dus is dit nie blasphemy teenoor jou Lord Jesus nie. Logika skree dat […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *