Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die gevaaalik.com Superbru pool

Ons was eers nie van plan om die weer te doen nie. Laas jaar se pool was baie fun maar somminge mense was kwaad oor hulle nie hulle pryse gekry het nie. Dankie aan ons sponsors, vir fokol. Daar was wel so baie van julle wat gevra het vir ‘n gevaaalik.com Super Rugby pool dat ons toe op die ou einde nie kon nee sê nie.

Dus is ons die jaar terug op Superbru, meestal vir julle. Daar is die jaar geen pryse nie, ons like nie as ons gedrop word en dan ons lesers moet drop nie. Sodra die ‘n full time job word sal ons sommer ons eie pryse organise. Tot dan wen jy net bragging rights. Vind al die informasie wat jy sal kort om die gevaaalik.com Super Rugby 2013 pool te join hier onder en voel vry om jou vriende ook te kry om te join. The more the merrier en hoe groter kan jy jou bek maak as jy wen aan die einde.

http://www.superbru.com/superrugby/pool.php?p=11062067

Pool name: Super gevaaalik.com 2013

Pool code: kievclan

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *