Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Vrydag Bederf is vroeg vir ‘n verjaarsdag

Nee, jy kry nie die Vrydag Bederf vroeg oor jy alleen gaan wees op Valentines nie. Die rede hoekom jy die Vrydag Bederf vroeg kry die week is omdat ek more af vat vir my verjaarsdag. Check, nou kry julle sommer ook ‘n geskenk vir my verjaarsdag. Ek celebrate more aand my verjaarsdag in Aandklas, Hatfield. As jy in die omgewing is kom maak ‘n draai en drink ‘n bier.

Geniet die week se Vrydag Bederf, al is dit vroeg.

Vrydag Bederf 20130215

Vrydag Bederf 20130215 (2)

Vrydag Bederf 20130215 (3)

Vrydag Bederf 20130215 (4)

Vrydag Bederf 20130215 (5)

Vrydag Bederf 20130215 (6)

Vrydag Bederf 20130215 (7)

Vrydag Bederf 20130215 (8)

Vrydag Bederf 20130215 (10)

Vrydag Bederf 20130215 (11)

Vrydag Bederf 20130215

Vrydag Bederf 20130215

You may also like...

3 Responses

  1. Stefan Buitendagh says:

    Klink of jy nie vriende het nie.

  2. Stix says:

    @Stefan: klink asof jy sand in jou vagina het. Kom maak ‘n draai, dan kyk jy of ek vriende het.

  3. Die M-Been says:

    Ek moet bieg. Ek sal verkies as Stefan Buiten bly; heel dagh en heel nagh.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *