Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

TNL Fail Compilation January 2013

TNL Fail compilation

Ons het lanklaas een van die TNL Fail Compilation video’s gepost. Dit is eintlik Joe se ding, maar die man is baie besig op die stadium. Gelukkig is ek ook heeltemal instaan om die tiepe goed te post. Plus, klomp dom mense wat hulself skade aan doen help altyd om jou te laat beter voel oor jouself. Veral so op ‘n Maandag.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *