Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Barack Obama sing die Pokémon Theme Song

Smile like it's your last day before a drone strike!

Smile like it’s your last day before a drone strike!

Barack Obama is ‘n super smooth bra. Nie net is hy die VSA se eerste swart president nie, hy het dit reggekry om ‘n tweede termyn in die Withuis te wen by die onlangse verkiesings, en hy is ook een van die enigste mense wat die Nobel-vredesprys gewen het en sedertdien die dood van duisende burgerlikes veroorsaak het met sy weermag se drone strikes. Barack, fokkit, what a guy!

Om die ultimate smoothness toets te pass moes die sogenaamde Leader of the Free World (en Leader of the World’s Biggest Collection of Cunts) wel nog een iets doen: Hy moes die Pokémon Theme Song sing.

En nou gevaaalik.com-lesers, is julle lewens volmaak. Ons bring vir jou sy Royal Smoothness se weergawe van die Pokémon Theme Song.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *