Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Pretoria’s Most Wanted Comedians

Die comedy scene in Suid-Afrika raak al hoe groter hoe meer tyd aan gaan. Jy hoef nou nie meer al die pad te ry na Johannesburg toe te ry vir stan-up comedy nie. Op 27 Februarie 2013 gebeur “Pretoria’s Most Wanted” en dit is die jaar se eerste comedy aand by Cafe Barcelona en dit gaan ‘n fun aand wees. Nqoba Ngcobo host die aand. Francois van As is hier van die Kaap af en saam met Ryan Whittal gaan jy lag tot jou maagspiere pyn.

Willem van der Schyf en ek maak ook ons eerste appearance op ‘n comedy stage en dit beloof om fokken baie pret te wees. Al die comedy entertainment gaan jou net R30 kos. Of jy ‘n ou stand-up comedy fan is en of jy nog nooit by ‘n stand-up comedy show was nie, kom join ons vir ‘n lekker aand van lag en party. Verigtinge begin 20:00.

Pretoria's Most Wanted Comedians

Gaan loer gerus na “Pretoria’s Most Wated” se events page op Facebook en invite jou vriende. Sien julle daar!

You may also like...

1 Response

  1. March 18, 2013

    […] gunsteling dinge om te doen. By die Kakfunny Sessions kan jy vir Deep Fried Man, Mojak Lehoko, Nqoba Ngcoba en Alyn Adams almal op die stage […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *