Clarise – Suid-Afrika se Rebecca Black
As jy sensitief is vir kak musiek, kak production value en kak oor die algemeen moet nie die video onder aan die artikel kyk nie. Ek het nie veel details oor die dame in...
As jy sensitief is vir kak musiek, kak production value en kak oor die algemeen moet nie die video onder aan die artikel kyk nie. Ek het nie veel details oor die dame in...
Vir die wat dit gemis het, vandag is 29 Februarie. Dus kry julle vandag Skrikkeljaar Stoute Boudjies. Laat ek gou verduidelik: vandag kan dames ouens op ‘n date uitvra,vra om te trou en vra...
As jy nie vir Jeb Corliss ken of weet wat hy doen vir ‘n lewe nie, is jy op die regte plek. Jeb Corliss is een van die wêreld se beste winged suit jumpers....
Wat is beter as so paar snaakse goedjies om oor te lag? As jy nie wil lag nie is die obviously nie vir jou nie.
Ek skryf nie gewoonlik hierdie tipe goed nie, maar StickyGram het my so beïndruk dat ek besluit het om hulle ‘n shout te gee. Ek weet nooit wat om vir my verloofde te koop...
‘n Mullet is goed vir twee dinge. Dit laat jou fokken kommin lyk en blykbaar laat dit jou die vreemdste gesigte trek as jy fluit. Ek wil nie eers weet hoe die ou uitgevind...
Hierdie post is oorspronklik op 27 Februarie 2012 geplaas. Ons hou daarvan om die spot te dryf. Ons het hier gespot met een van Zak se video’s. Dit is hartseer om te hoor van...
Ja ek weet. Jy like nie fokken dubstep nie. Ek like nie Kurt Darren nie, begin jou eie website en dan kan jy daarop sit wat JY wil. Hier by gevaaalik.com like ons die...
Die Super Rugby het afgeskop en ek suig balls met die uitkoms van games voorspel, so ek moet maar bly by Vrydag Bederf. Sover het ek altwee games verkeerd predict in ons Superbru pool....
Meeste van julle gevaaalik.com lesers ken al vir Yolandi Malherbe. Ons het al ‘n paar goed saam met Yolandi gedoen. Wel dit was die begin van groot dinge vir Yolandi. Nie lank nie toe...
Game reviews is oor die algemeen boring vir mense wat nie games speel nie. Zero Punctuation is game reviews vir almal. Nie omdat dit almal skielik in gamers gaan verander nie, maar omdat dit...
Verlede jaar in September het Sanlam en LitNet saamgespan om onbekende liedjieskrywers in Suid-Afrika bietjie uit te help met ‘n kompetisie. Sing ‘it het mens die kans gegee om jou eie lirieke aan die...