Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Yolandi Malherbe vir Playboy Cover Girl

Meeste van julle gevaaalik.com lesers ken al vir Yolandi Malherbe. Ons het al ‘n paar goed saam met Yolandi gedoen. Wel dit was die begin van groot dinge vir Yolandi. Nie lank nie toe is sy die July Playmate gewees in Playboy SA. En daar lê nog baie dinge vir haar voor.

Ons het besluit om vir Yolandi op die cover van Playboy te kry. Hoe gaan ons dit regkry? Wel my liewe lesers, eers gaan ons julle ‘n paar foto’s gee om na te kyk. Mooi foto’s. Foto’s van Yolandi. Dan gaan ons vra dat julle die online petition gaan sign wat sal wys dat jy vir Yolandi op die cover van Playboy wil hê. Dan gaan ons die petition onder Playboy se neuse gaan druk en vir hulle wys wat die mense wil hê. Goeie brands, soos gevaaalik.com en Playboy, luister na hulle fans.

Dus as jy klaar na die foto’s gekyk het, gaan na “Get Yolandi Malherbe on the Cover of Playboy” petition en sit nou jou naam, location en e-mail adres op die petition. Moenie worry oor jou e-mail nie, ons is nie dose wat spam nie. Dit is net dat ons vir Playboy kan wys dit is regte mense wat die petition sign. Waarvoor wag jy, gaan sign die petition!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *